Die Lieflinge kuier by Delheim…
by on September 16th, 2010
No Comments
Suid-Afrika se topverkopende sangpaar, Rudi Claase en Corlea Botha, aka “Die Lieflinge” het vandag by Delheim gekuier.
Hulle nuwe CD “Drome” is nou landswyd beskikbaar. Meer inligting op die webwerf www.lieflinge.co.za
Categories: DELHEIM
















BIODIVERSITY AND WINE INITIATIVE